Reeves, Jim - Ding Dong Lyrics




Ding-dong, sing die klokke vir die maan
Ding-dong, nag is hier en ek moet gaan
Afskeid is swaar, maar, my liefling
Laat dit net tydelik wees.

Neem hierdie roos as 'n teken
Dat ek beloof jou trou te wees
Ding-dong, roep die klokke jou en my
Ding-dong, liefdes-ure is verby.

Ding-dong, sing die klokke vir die maan
Ding-dong, nag is hier en ek moet gaan
Afskeid is swaar, maar, my liefling
Laat dit net tydelik wees.

Neem hierdie roos as 'n teken
Dat ek beloof jou trou te wees
Ding-dong, roep die klokke jou en my
Ding-dong, liefdes-ure is verby...





Other Lyrics by Artist

Rand Lyrics

Reeves, Jim Ding Dong Comments
  1. JIMMY NAIPAUL MOHANDAS Persaud

    jim reeves ding dong

  2. JIMMY NAIPAUL MOHANDAS Persaud

    DING DONG ANOTHER HIT RECORD IN THE  50S

  3. Whitt

    LOVE this song!! I don't understand the words, but I've had this on mp3 for a long time, & always wondered what the song was about. Can you tell me? LOVE Jim Reeves!! :)

    Johnny Burns

    +Whitt Dis duidelik dat u nie afrikaans kan praat nie dus is dit 'n moontlikheid waarom u nie die woorde verstaan nie. In ons hedendaagse wereld is dit nogals n groot probeem met die mense wat nie in SA woon nie. Ek hoop eerlikwaar dat iemand met n groot hart vir u sal reg kan help en die betekenis van die liedjie kan ontleed.
    Groete en geniet u dag verder.

    Faron Vader

    A translation is in the video... did you not watch it?